top of page

BLOG

Search

14 Februarie was “Val in die tuin”-dag by Bethlehem Tutorsentrum

Writer's picture: ChangenetSAChangenetSA

Wow, wat 'n dag saam met die kinders! Hulle het dit so geniet om net so bietjie te laat los net so voor die toetsreeks.

Hier kan kinders net hulself wees en in Sy teenwoordigheid in 'n rustige omgewing vol liefde en omgee werk.

Maak jou kinders deel deur te WhatsApp na 082 411 4684.




7 views0 comments

Recent Posts

See All

Comments


bottom of page