Lindley Netbalklub is ‘n gedetermineerde groep spelers, wat reeds verskeie kere hul merk gemaak het deur in 2017 tweede in die Thabo Mofutsanyane Distrik Liga te eindig, asook tweede in die Fast Five liga, wat deur Bethlehem Oud Skoliere aangebied is. Lindley Netbalklub eindig dan ook in 2018 derde en vierde in die Thabo Mofutsanyane Distrik liga, asook derde
en vierde in die Fast Five liga, wat deur Lindley Netbalklub aangebied is.
Foto's bo wys aksie foto's en hoe die spelers elkeen deelneem aan CNSA se fundraising sak projek, waartydens goeie gebruikte klere ingesamel word.
Deur die projek help CNSA, Lindley se netbalspan om geld in te samel vir hul opkomende wedstryde en uitrustings en deúr Lindley netbalspan se deelname maak CNSA 'n groot impak in baie ander se lewens.
Volg ons op Facebook en leer meer van hoe 'n sak goeie gebruikte klere baie mense se lewens aanraak wanneer dit reg aangewend word.
# A new and better way of giving
![](https://static.wixstatic.com/media/d9721d_b9726f2f25e84196b7bb1ebca7bbf2bb~mv2_d_1280_1280_s_2.jpg/v1/fill/w_980,h_980,al_c,q_85,usm_0.66_1.00_0.01,enc_auto/d9721d_b9726f2f25e84196b7bb1ebca7bbf2bb~mv2_d_1280_1280_s_2.jpg)
Commenti