top of page

BLOG

Search

Lyle Mahon oorlede

Writer's picture: ChangenetSAChangenetSA

Lyle Mahon, bekende orrelis van die NG Gemeente Bethlehem-Noord is op 16 April aan ‘n hartaanval oorlede. Sy pyporrelmusiek en uitgebreide kennis van klassieke en gewyde musiek, soos onder andere op Maluti FM op Sondagoggende gehoor, sal deur die Bethlehem-gemeenskap gemis word. Hy was ook ‘n voormalige tutor by Bethlehem Tutorsentrum, wat onder ChangeNetSA se vaandel funksioneer.

Op die foto is Lyle Mahon saam met Cathy Lee, ‘n familielid.



33 views0 comments

Recent Posts

See All

Comments


bottom of page