top of page

BLOG

Search

Meals on Wheels inspireer met nuwe stelsel

Writer's picture: ChangenetSAChangenetSA

Die alombekende Meals on Wheels, wat ook in Bethlehem ‘n groot diens lewer, het ‘n stelsel in werking gestel wat mense in nood se menswaardigheid in ag neem en herstel.

ChangeNetSA, wat Meals on Wheels in Bethlehem bestuur, het hande gevat met OBC, ‘n bekende voedselhandelaar in ons dorp. Mense wat hulp benodig, ontvang nou ‘n kaart met ‘n bedrag reeds daarop gelaai, om self hul voedsel-benodigdhede by OBC Bethlehem te gaan aankoop.

Persone in nood gaan eers deur 'n Poverty Police-keuringsproses. Daarná kry hulle die geleentheid om 'n kaart te ontvang en deel te wees van ChangeNetSA en Meals on Wheels se omgee-hart familie.

Vir enige navrae of om mense deel te maak van hierdie inisiatief, skakel Meals on Wheels (Justice Scott) by 061 534 2311.



14 views0 comments

Recent Posts

See All

Comments


bottom of page