Ufit gym Bethlehem en hd Fitness Reitz staan saam om 'n daadwerklike impak in iemand se lewe te maak en in die proses R510 in te samel vir MOWCS Bethlehem.
# a new and better way of giving
# pay it forward
.
Dr Anita oorhandig die geld aan pastoor Micheal Smit van MOWCS Bethlehem.
Baie dankie vir julle deelname - só maak ons 'n verskil in die gemeenskap deur saam te staan en reg te gee.
Volg hierdie storie soos die sakke klere 'n veelvuldige verskil maak in die samelewing. Of word self deel van die proses en kry jou gevoude sakke vandag nog en maak só julle eie verskil-verhaal in die samelewing deur die opwindende pay it forward beginsel saam met CNSA uit te leef.
![](https://static.wixstatic.com/media/d9721d_f88e17c446014dddb166bb0bae79ad55~mv2_d_1280_1280_s_2.jpg/v1/fill/w_980,h_980,al_c,q_85,usm_0.66_1.00_0.01,enc_auto/d9721d_f88e17c446014dddb166bb0bae79ad55~mv2_d_1280_1280_s_2.jpg)
Comments